Jeremy Slate

Jeremy Slate
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboorte (1926-02-17)17 Februarie 1926
Sterfte 19 November 2006 (op 80)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 5
Beroep(e) Akteur en skrywer
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Jeremy Slate (17 Februarie 1926 – 19 November 2006) was 'n Amerikaanse akteur en skrywer. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente The Sons of Katie Elder (1965), The Born Losers (1967), The Devil's Brigade (1968), en True Grit (1969).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy